golgotha, jesus, christ-1863767.jpg

Skakels na goeie webblaaie

Webwoord. – Luister na goeie preke.

Webwoord

Luister na goeie Afrikaanse preke en geestelike inhoud.

E-Sword

‘n Gratis en kragtige Bybellees en Bybelstudie program wat jy kan aflaai op jou rekenaar of selfoon. 

Creation Ministries International

Lees wat wetenskaplikes te sê het oor die skepping van die hemel en aarde.

Gaan vertel daardie jakkals

‘n Facebookblad wat dwalings bespreek.

Brokkies oor Jesus die HERE

‘n Facebookblad met ‘n paar belangrike stukkies inligting oor Jesus.

Aksie 1:8

‘n Sendingaksie wat hulp verleen aan sendelinge wêreldwyd.

Worthynews

‘n Nuusblad met die jongste gebeure wat verband kan hou met die laaste dae.

Above Rubies

‘n Baie spesiale blad vir vroue om hul vroulikheid te waardeer en te vier.

Jesusred Facebookblad

Allerlei geestelike inligting ens.

EG Kerk Upington

Evangelies-Gereformeerde Kerk Upington se Facebookblad.

Soteriology 101

‘n Belangrike webblad met massas inligting en debatte rondom calvinisme en die ander kant